Tuesday, July 28, 2009

Bitterfontein - Bill Knight

Bitterfontein is situated right next to the N7 highway between Cape Town (380km) and Namibia. The area is known as the Hardeveld and is part of Namaqualand. See a list of West Coast Towns near Bitterfontein and also a map of the region.

Bitterfontein

Bitterfontein, O Bitterfontein
Niks meer as Brakwater hier
Doer innie Woestyn.
Niks meer as smart, niks meer as Pyn.
O Bitter, O Bitter-fontein.

Gee oor die Hoop, gooi op die Hand
Kom ons trek oor die Gariep vanuit die
ellendige Land.
Wat my oorkom, watook my beland
Lyk my, my Drome mors oor
En verdwyn innie sand.

En Aai Aai hoor jy die Kraai
Hoor jy die kreun assie windpomp draai
Maar daar’s bloed innie water
Ek dink ek moet waai
En wens hiedie plek koebaai.

Bitterfontein, O Bitterfontein
Die Dors wat groei in my Siel
Kry nie einde.
En die put is so diep, en my emmer so klein.
O Bitter, O Bitter-fontein.

Bitterfontein, O Bitterfontein
Duisende grafstene staan
En wag vir die Trein.
Daar’s een daar vir jou, en nog is myne,
O Bitter, O Bitter-fontein.

En Aai Aai..

Bitterfontein, O Bitterfontein
O Bitter, O Bitter-Fontein.
Bill Knight
Singer, Musician, Songwriter & Sound Engineer

Bill playing his accordion- click for bigger picBill was born in Botswana, southern Africa and grew up with the rhythm of African music around him. In 1966 his family moved to the Cape, South Africa and Bill became "n egte Kaapenaar" (a true Capetonian).

(source: www.billknight.co.za)


Read more about Bill Knight

No comments:

Post a Comment